BELANGRIKE KENNISGEWING:
'n Herinnering dat alle afvaldienste dieselfde bly op openbare vakansiedae. As jou asblikdag op 'n openbare vakansiedag val, maak asseblief seker dat jou asblikke die aand voor jou afhaaldag op die randsteen buite is. x